Indien jy Kemptonpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kemptonpark.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kemptonpark Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kempton Park accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kemptonpark akkommodasie
Bladsy 3 - 78 lekke plekke om te bly
Sunrock Guesthouse met al sy bekoring en gasvryheid word deur die eienaars, Arthur en Ina Johnson, bestuur en deur ...
Linga Longa Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat 10 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe in Joha...
GreenCroft Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Aston Manor, Johannesburg. Die verblyf het m...
Koemi Inn bied gastekamers in 'n veilige woonbuurt in Edleen in Kemptonpark. Die gastehuis is 8,5 km vanaf die OR T...
Partridge Place bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kempt...
Accommodation at Annie's is in Van Riebeeck Park, Kempton Park en dit is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike verbl...
Signature Den is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Kemptonpark en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 2 paartji...
Airport Tower Lodge is in Bonaero Park in Johannesburg. Dié lodge is ideaal geleë en is 8 km vanaf O.R. Tambo Inter...
Savolonte bied gastekamer-verblyf in die rustige woonbuurt, Van Riebeeckpark. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekam...
Place on Charles is 'n selfsorggastehuis wat op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Bredell A/H geleë is. Dit is net...