Indien jy Kenhardt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kenhardt.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kenhardt Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kenhardt accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kenhardt akkommodasie
Bladsy 5 - 1 lekke plek om te bly
The Olive Branch Guesthouse is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas, 7 km ...
Niekerk's View is in die Noord-Kaap, naby Kakamas op die mooi Paardeneiland, net 3 km van die R359 af, op pad na di...
Die Bult Plaas is naby die dorpie Marchand in die Noordelike Provinsie geleë. Gaste kan in die hoofhuis of in 'n s...
Lake Grappa Guest Farm voorsien rus vir die liggaam en gees in 'n stukkie ongerepte paradys. Hierdie gasteplaas sku...
Anwil Guesthouse is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkam...
High Breeze Lodge is in Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familie en gaste wat wil oornag. D...
Laola Guesthouse is in Upington en is die ideale wintervakansiebestemming op die hoofroetes na Namibië. Verblyf wo...
@ Belurana River Manor Hotel staan bekend as die White House en is in die middel van die Kgalagadi-woestyn aan die ...
Jas-Malliam Gastehuis is in Upington, 2 km vanaf verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit bied geri...
River City Inn bied gastekamers in Upington se middedorp. Die hotel bied moderne en gerieflike geriewe aan reisiger...