Geverifieerde Resensie
Kenton-on-Sea
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kenton-on-Sea bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 66 resensies.
"During holiday season, Kenton is busy and enjoyable. Out of season it is extremely quiet. Not many places to eat out. Spar closes at 6 pm, Luckily we found a place open near the sea to order some supper."
"Dis die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe. Lekker strande om te swem en veilig."
"A visit to this beautiful area of our coast line is a bucket list item for sure."
"Kenton-on-Sea is klein, maar het alles wat jy nodig het. Baie mooi strande en strandmeer - jy kan ver stap."