Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2950 resensies.
"The town is lovely and the area is really beautiful to visit. Highly recommend visiting Montagu."
"Lieflike dorp. Ons het meer tyd nodig gehad om dit ten volle te geniet."
"Apparently this is the local town, but we never saw it! We weren't interested in going anywhere once we'd got there!"
"The municipality really needs to start doing some maintenance, especially the roads. We lived there from 2003 till 2006 and since then nothing has been done. You cannot even see the lines on the streets anymore and there are lots of potholes."
"We were surprised with the amount of activities there were to do in and around the small dorp."
"Oudtshoorn is 'n besige dorp met lekker breë strate. Meiringspoort is vir seker 'n moet! Só dankbaar ons kon die Kangogrotte besoek."
"Lovely historical buildings in the town. Several ostrich farms and the Cango wildlife ranch."
"Ontdek die baie juwele, ry die agterpaaie en stop om die veldblomme en die res van die natuur in sy glorie te ontdek en te geniet. Alhoewel die die hoofaantrekking mag wees, is Oudtshoorn veel meer as volstruise en die grotte. Benut dit!"
"Baie lieflike wynplase vanaf MCC- tot gin-tastings. Fietsry-roetes. Bootvaart op die Breede tot 'n trekker-trip of ou Cadillac-toer. So veel te doen sommer of winter tyd met 'n verskeidenheid warmbronne. "
"Not much for sit-down meals after 6 pm. Most establishments closes before 6 pm. "
"Very interesting places to visit and very, very beautiful there. "
"Winkels en apteek sluit te vroeg, snuisterye kan hul pryse vir plaaslike toeriste aanpas. Wonderlike plek."
"It's a pity that covid took its toll on this little town, but there is a fabulous restaurant that has opened and will be offering meals in the evenings. Hopefully things will be on the up again soon."
"Gaan nie alle reisigers geval nie. Baie goed vir persone wat van kleiner, meer intieme bestemmings hou."