Geverifieerde Resensie
Klerksdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klerksdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 231 resensies.
"Genoegsame restaurante en winkels, met ongelooflike vriendelike Afrikaanssprekende mense."
"Klerksdorp is an amazing gem of a city, very vibrant, relaxed and friendly. Well worth a visit. We didn't expect much but were very pleasantly surprised and will definitely be visiting again. Lots of culture, friendliness and places to visit."
"Klerksdorp is a nice and quite area to be. I met some strangers who were so nice and welcoming. Klerksdorp is a peaceful area."
"Verblyf is goed, al negatiewe kommentaar is die paaie in die ligging wat dit onmoontlik maak om iewers te ry."
"Paaie is in 'n horribale toestand. Ons kom van Welkom af en het gedink dit lyk sleg by ons, maar Klerksdorp vat die koek!"
"Het groot geword in die omgewing. Was lekker om weer daar te kon draai."
"Goeie hospitale, spesialiste en 'n magdom bekostigbare gastehuise binne bereik van al die hospitale"
"The Woolies Food was a good place to stock up for our trip. Sadly roads were quite potholed."
"Slaggate. Mense stop nie by stopstrate of rooi verkeersligte nie. Eden tuinsentrum het 'n heerlike ontbyt bedien al was daar kragonderbrekings."
"My eerste besoek aan Klerksdorp. Verras oor die vooruitgang. Baie interessante plekkies en winkels om te besoek."
"Nie veel verwagting nie - het Klerksdorp net besoek vir 'n besigheidsbesoek."
"Potholes het versleg. Maar dit bly my geboortedorp en ek sal altyd 'n tere plekkie hê daarvoor."
"Die dorp self is besig om teen 'n baie vinnige tempo uitmekaar te val. Infrastruktuur, dienste en veiligheid is van groot kommer en jy moet baie versigtig wees waar in die dorp jy jouself bevind. In die woonbuurte word darem 'n poging aangewend, maar in die algemeen is dit nie 'n baie aangename besoek nie. Ons weet want ons kinders woon in Klerksdorp en ons besoek hulle redelik gereeld."
"Sekere van die paaie in Klerksdorp het baie agteruit gegaan, maar as bestemming is daar baie besigtighede en aktiwiteite vir ieder en elk."