Geverifieerde Resensie
Klisserville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klisserville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Ek het 'n baie rustige en veilige tyd spandeer en sal beslis weer daar inboek."
"Stil en rustige omgewing en gerieflik geleë om museums, kunsgalery en ander besienswaardighede te bereik."
"Dis 'n mooi, ou omgewing met maklike toegang tot die middestad en Kimberley se groot winkelsentrums."
"Kimberley het beslis baie geskiedkundige waarde as toeristebestemming. Ongelukkig het van die ouer dele met al die geskiedkundige plekke verval in 'n toestand waar 'n mens nie meer veilig is om uit te klim en foto's te neem nie. Die Groot Gat en ander dele om die dorp is beslis die moeite werd om te besoek."