Geverifieerde Resensie
Kloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 51 resensies.
"Baie mooi woonbuurt. Sentraal geleë. Min restaurante in omgewing wat werklik die moeite werd is."
"Baie rustige omgewing waar die besigheidsreisiger na 'n lang dag kan ontspan. Die Kloof is ook nie ver van die besige areas af nie."
"The climate is very pleasant and Kloof could serve as a central point whereby one can travel to all the attractions in Durban."
"Kloof self is 'n baie mooi gedeelte van Durban met goeie restaurante en naby genoeg aan Durban middestad."
"Baie aangename plek en lekker naby aan die snelweg met baie vinnige roetes."
"Baie sentraal en pragtige natuur - lyk of dit besig is om te verdwyn. Moet nie te veel uitbrei nie."
"Ons was in Kloof vir besigheid en het die area baie skoon, netjies en 'n plesier gevind om in rond te reis. Die verkeer na Durban se middestad is nogal besig en dis nodig om maar 'n paar minute vroeër te ry."