Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1335 resensies.
"Die natuurskoon is pragtig, maar die verkeer is 'n nagmerrie. Nie mal oor die metropolus van dir dorp/stad nie. Dis baie deurmekaar en verwarrend. Ek het die omgewing buite die dorpsgrense verkies. Meer as die helfte van die restaurante was tydelik of permanent gesluit (ek neem aan as gevolg van 'n verswakkende ekonomie). 'n Groot gedeelte van die sakekern is onder konstruksie wat toeganklikheid bemoeilik het."
"Mooi skoon dorp met oorgenoeg plekke om te besoek. Die oggendmark op Sedgefield 'n besliste moet om nie te mis nie."
"No other place like it with breath-taking views of the lagoon on the one side of the mountain and then that stunning view of the ocean on the other side. Priceless!"
"Baie sentraal. Baie om te sien en te geniet in die area. Die naweek was net ’n lusmakertjie om dit weer te besoek."
"Pragtigste dorp op die Tuinroete. Kan nie regtig vir dorp sterre gee nie, aangesien ons min rondbeweeg het. Ons het net 2 aande daar geslaap maar sal beslis weer wil gaan."
"Te veel mooi plekke om te besoek in 7 dae, daarom gaan ons weer boek. Hierdie was die tweede vakansie daar in 5 maande. Daar is beslis nog plekke wat ons daar wil besoek."
"We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town."