Geverifieerde Resensie
Koffiefontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Koffiefontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
"It is a nice mining town but a bit sad that there is no Tourist Information and information maps for the surrounding area."
"Dit is hartseer om te sien dat die klein dorpies in SA swaarkry, die kerk is pragtig sou meer van die geskiedenis van die dorpie wou uitvind."
"Full of history and the golf course is of a very high standard. Well worth a visit for golfers."
"Op Koffiefontein is daar nie baie te sien nie, maar as jy belangstel in die geskiedenis soos die Anglo-Boere oorlog is dit 'n ideale plek om jou dag ritte te beplan. Ons het vriende en familie daar en dit is hoekom ons Blue Diamond gekies het."