Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Komatipoort
4/5
volgens 123 resensies

Lees regte resensies van Komatipoort van 123 geverifieerde gaste.

Indien jy Komatipoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Komatipoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komatipoort Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Komatipoort accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Komatipoort akkommodasie

25 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Komatipoort
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Shebamona is in Marlothpark en bied selfsorgverblyf in 'n ruim huis wat geskik is vir 8 gaste., 6 volwassenes en 2 ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Phumangeni Marloth Park is 'n pragtige boskothuis in Marlothpark, net 20 km vanaf die Krokodilbrug-hek van die Krug...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

2694 Swartwitpens is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Marlothpark en is 'n wonderlike opsie vir ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Zebula Prop 2876 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die hartjie van die wildreservaat in Marlothpark geleë is. Dit i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 10)

Les 3 Marulas is 'n herehuis in 'n safari-styl met 'n pragtige grasdak in Marloth Park. Besoeke aan die Kruger Wild...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 10)

Gratis kansellasie
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 8)

Lidvubu Lodge is 'n rustieke lodge in Marlothpark en bied die perfekte verblyf vir gesinne en vriende wat die natuu...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Sable Hide 2692 is 'n lieflike selfsorghuis in Marlothpark, Mpumalanga, en bied slaapplek aan 4 gaste wat dit die i...

Swembad
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Luxury Guesthouse Co @ FlintstoneHouse is 'n unieke, opgeknapte kliphuis wat 35 jaar oud is. Dit is in die rustige ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Hierdie bos-toevlugsoord is in Marlothpark se pragtige bosveld geleë en bied die perfekte wegbreek vir gaste wat di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 180
per nag (plek vir 2)

Turaco Lodge bied B&B-verblyf in die Marlothpark-bewarea. Dié dorp is by die Krugerwildtuin se suidelike grens en h...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 180
per nag (plek vir 2)

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang