Indien jy Komatipoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Komatipoort.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Komatipoort Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Komatipoort accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Komatipoort akkommodasie
25 lekke plekke om te bly
Rhulani Lodge 20 @ Elephant Point is op die oewer van die manjifieke Sabirivier geleë en bied skouspelagtige uitsig...
Nkova Sabie Lodge 28/30 @ Elephant Point is op die manjifieke Sabirivier se oewer geleë en bied 'n skouspelagtige u...
Nambu Kruger Lodge 33 @ Elephant Point is op die Sabirivieroewer geleë en spog met 'n uitsig oor die ongerepte Krug...
Amukela Lodge 56/57 @ Elephant Point is aan die oewer van die Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die on...
Umganu Lodge 35/36 @ Elephant Point is op die Sabirivieroewer geleë en spog met 'n skouspelagtige uitsig oor die on...
Nkwahle Lodge 12 @ Elephant Point is aan die oewer van die Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die onger...
Ndlophu Lodge 13 @ Elephant Point is op die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin ...
Nyarhi Lodge 14 @ Elephant Point bied selfsorg-verblyf op ’n privaat landgoed op die Sabierivieroewer in die Kruger...
Matumi Lodge 11 @ Elephant Point bied selfsorgverblyf op 'n privaat landgoed op die Sabierivieroewer in die Krugerw...
Ngala Lodge 15 @ Elephant Point bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in di...