Geverifieerde Resensie
Krakeel River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Krakeel River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 13 resensies.
"It depends on what you are looking for. It's a beautiful small town with lots of history."
"Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren."
"As jy tyd en 'n hoë voertuig het, ry gerus die Onder-Kouga sirkelroete, dis 'n pragtige omgewing!"