Geverifieerde Resensie
Kruger To Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1697 resensies.
"Amazing service from the Gorge Swing Team and the zipline. This was by far the best weekend ever in 2021, keep up the good work."
"Die dorpie Kampersrus is ’n paradys met baie vriendelike mense. Die oom by die slaghuis maak die lekkerste wors."
"Graskop is a place to be and it was sad that we couldn't be accomodated on Graskop Lift because it was fully booked."
"Baie dinge in die omgewing om te sien en doen. Watervalle, oudhede, Sabie Brewing Company, en nog vele meer."
"Ons woon al 9 jaar in Sabie en ondersteun graag op ons voorstoep. As jy vêr moet ry is Frangipani Gastehuis (49 on Main) jou keuse vir lekker rus en ontspan in Sabiedorp. Jy is loopafstand van alle restaurante en winkels."
"Graskop is baie verwaarloos, maar die toeriste-eetplekkies is goed. Dit is ook die deurgang na die mooi God's Window en Burke's Luck kolkgate."