Geverifieerde Resensie
Krugersdorp
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Krugersdorp bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 96 resensies.
"Het nie veel van Silverfields gesien nie. Maar met die inkom slag het ons wel gesien daar is genoeg winkel sentrums as jy ietsie sou benodig."
Krugersdorp Noord, Krugersdorp
Cecil Knight Guesthouse"Het baie veilig gevoel en dit het 'n goeie ligging."
"Alle winkels en eetplekke is naby en tog is dit in 'n rustige omgewing. Baie veilig en netjies. "
"As 'n hotel voel ek dat hul restaurantgeriewe kan verbeter om middagetes en aandetes te gee en die kroeg oop te hou. Mense wil wegkom van die gejaag en kwaliteittyd spandeer en wil nie heeltyd op die pad wees om by ander plekke te gaan eet of iets drink nie. Die pryse is heeltemal te hoog vir wat jy kry. "
"Silverfields is 'n lekker gebied om in te bly as jy op vakanasie is. Dis naby 'n avontuurpark met vryval, voetslaan, ensovoorts."
Krugersdorp Noord, Krugersdorp
Cecil Knight Guesthouse"Dit hang maar af wat jy in K/N wil doen. Ons het besigheid gehad vir die twee dae dus kan noe kommentaar lewer as toeristebestemming nie."
Krugersdorp Noord, Krugersdorp
Gute Nacht Guest House"Mooi gerestoureerde ou plekke en as n oud-Krugersdorper lekker en goeie herinneringe. "
"Ideally situated to commute from and to Magaliesburg, Pretoria and Johannesburg."
"Ons het baie lekker geëet by Papachinos naby die Wilgeheuwel Hospitaal, maar dit is 'n ent weg."
"Gilroy's is 'n moet-sien! Craft Beer en fantastiese mense en selfs 'n beter atmosfeer!"
"Rant-en-Dal is a charming part of Krugersdorp and, surprisingly, not as far out as I thought it would be. "
"Het nie eintlik in die omgewing rondbeweeg nie. Dit wat ek gesien het - lieflike omgewing en verseker aan te bevele."
"Mooi landelike omgewing en sentraal geleë vir besienswaardighede en die stad."