Geverifieerde Resensie
Kunene
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kunene bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"Outjo has a limited number of attractions and the number of people asking for handouts or trying to sell items was surprising. This was limited to the main road. So if staying at a guesthouse or going to a restaurant in the town it is lovely, but don't take a walk down the main road."
"Dit lyk nie of daar veel is om te doen nie, maar dis 'n netjiese veilige dorpie met mooi ou geboue."
"Dis te klein om iets opwindends aan te bied, maar die omgewing bied wat kampeerders soek - rus en vrede. "
"Dit was 'n interessante belewenis met die Himbas in die omgewing. Die mense is vriendelik."