Geverifieerde Resensie
Kwadukuza
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kwadukuza bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Be careful to drive through Greytown. We got caught in police defusing a hijacking road barricade, firing shots into the bush at the would be perpetrators. Quite daunting to experience. The police arrived just before us, thank goodness. A beautiful scenic drive back but wouldn’t recommend it, also slower with speed bumps along the whole journey, but more from a safety perceptive."
"Tinley Beach, Salt Rock en Blythedale pragtige strande, definitief 'n besoek werd! Baie naby geleë aan Love Birds Nest."
"Heerlike stil plek as jy nie van baie mense en bedrywighede hou nie. Die restaurant in Blythedale Beach het die heerlikste kos."
"Ek sal aanbeveel om inkopies in Ballito te doen. Die dorp Stanger het ons bietjie onveilig laat voel."