Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Underberg se ligging is fantasties. Baie aktiwiteite om te doen vir jonk en oud. Gasvrye mense en baie behulpsaam. Sal beslis weer daarheen gaan."
"Winklespruit-strand het soos 'n oop rioolpyp geruik en ons het eerder na Toti gery om bietjie op die strand te kom."
"Durban has a lot places to visit but the entrance prices are quiet steep especially if you are travelling in groups."
"Strate is vuil (soos maar met meeste ander stede). Nie my gunstelingplek nie, maar ons moes die SA Skole Swem Gala bywoon. Kingspark Swembad nie meer so mooi as wat dit was nie, maar ons sien dat hul besig is met herstel."
"Hulle kan maar gerus die trappies na die strand herstel. Dit was 'n uitdaging om op die strand te kom vir ons ouer mense."
"Net dat hulle die hoofstrand toegemaak het vir swem oor die naweek, maar dit was oop vir deur die week."
"Ek sal enige tyd weer in Margate vakansie gaan hou, lekker visvangplekke en eetplekke."
Natalse Middellande, KwaZulu-Natal
Forest Falls Treehouse"It's a good destination for a relaxed and adventurous trip."
"Highly recommend as holiday destination! A visit to Cape Vidal a must."
"Margate, Uvongo en ander plekke was fantasties en wonderlik. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Marina Beach by Southbroom was die beste waar ons gekuier het. Geen spyt nie."