Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is."
"'n Pragtige plek met 'n pragtige en lekker swemstrand. Fantasties vir duik en snorkel en die strand is pragtig skoon."
"Dit is vir seker ’n toeristebestemming. Alles wat mens nodig het is daar. Skoon plaveisel om op te draf in die oggende, verskeie resturante net ’n paar minute se stap op die strand weg."
"Heelwat natuurreservate maar met baie min diere. St Lucia as die naaste strand (130 km) het geen haainette of lewensredders nie. Daar was ook geen water in die toilette nie. Sodwana (150 km), wat die tweede naasste strand was het ’n toegangsfooi van R35 per persoon."
"Hibberdene is baie gerieflik. Klein dorpie met alles. Strande is ook baie skoon. Net bedagsaam wees met besittings. Umzumbe strand naby met goeie geriewe."
"Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek."
"Sadly Margate itself has gone down, as it has litter and just looks dirty. We always go to Ramsgate and further south. several good beaches to the north, such a Saint Michael's. but will trust the water issue and the street cleaning get to be a priority for local municipality."
"Umkomaas kom voor as 'n baie rustige vakansiebestemming wat goed is vir jou siel."
"Dit was baie lekker en dit maak 'n seevakansie defnitief die moeite werd. Ons sal definitief weer Margate toe gaan vir 'n seevakansie."