Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"As toeriste bestemming moet die hele dorp se mense meer profesioneel begin optree. Te laidback."
"The town could do with an upgrade and municipality must invest in more tourist attractions."
"Daar is baie om te doen in die omliggende omgewing, maar Port Edward soos met baie ander kleiner dorpies is maar ietwat vervalle. Die ligging is ergter uitsteekend en ja daar is heeltwat om te doen en sien."
"Ek gee dit 3 sterre agv die stadige agteruitgang van die omgewing. Meer sal dringend gedoen moet word deur die Munisipalitiete om te keer dat besoekers hulle geld elders bestee."
"Pragtige plek, heerlik daar rondgery, jammer dat die Bird of Prey plek toe is op 'n Maandag, as wildlewe fotograaf wou ons so graag daar aandoen."
"Salt Rock is 'n mooi area maar daar is nie veel wat aangaan nie."
"Daar is geen informasie oor die toeganklikheid van die strand nie en die feit dat jy moet betaal as jy na die lagoon of piekniekplek wou gaan. Daar is ook nêrens iets wat reëls rondom honde op die strand uitklaar nie."
"Beautiful beaches, excellent bathing/snorkeling conditions, interesting rock pools to explore and brilliant bird life"
"Ek gaan al jare Margate toe, want baie interessante dinge gebeur daar. Die strande is die beste en die winkels kom en gaan, maar probeer altyd aan die gang bly. Mense is vriendelik en gesels altyd lekker."
"Daar is 'n lieflike strand met tafeltjies en koeltebome, 'n restaurant/kroeg. Genoeg winkels met als wat benodig word."