Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Lekker rustig en vriendelike mense wat daar woon, Olies Pub & Grill is tops en atmosfeer was awesome sien julle gou weer! "
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Milking Shed Cottage"Onbeskryflik mooi. Een van die mooiste gebiede in Suid-Afrika."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
St Michael's-on-Sea Holiday Home"Pragtige dorpie! Vriendelike mense en strand is beeldskoon! "
"Did in die Natalse Midlands so te se teenaan Nottingham Road, wat kan jy meer se? Stunning!"
"Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het heerlik gebly en het onmiddellik verlief geraak op Pennington. Kan definitief aanbeveel. Skoon en netjies en die natuurskoon is wonderlik."
"Veilige area waar kinders kan loop strand toe. Vriendelike mense wat groet in die strate."
"Als is so te se loopafstand, spaar petrol en die polisie is baie vriendelik."
"Fantastiese plek! Mooiste strande en kinders het vir ure geswem. Ons sal vir seker weer wil kom."
"Zinkwazi is die beste, moet niemand vertel nie dan hou ons dit 'n geheim."