Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Lawrence rock is regtig 'n lekker area met die see se branders op jou voorstoep, visvang en pier 'n klipgooi weg."
"Ballito is pragtig met 'n wonderlike kuslyn. Dis ook naby die lughawe en roetes is baie toeganklik."
"Dis strategies goed geleë en was reg vir my besoek en afsprake wat ek moes nakom."
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
Zandriver Valley Lodge"Gaan kuier daar en kry jou passie terug in die lewe."
"This is an exceptional location on our coastline. Quiet atmosphere, beautiful beaches and very up market residences. No shops or hustle and bustle, the quieter the better. No trouble to go to nearby places for supplies. Again the more I think of it, I would get in the car right now and go back!"
"By die see is altyd lekker en goeie diens maak dit net beter."
"Goeie omgewing. Lekker eetplekke en naby genoeg aan die meeste toeriste aantreklikhede."
"Everything is good with exception of the monkey's. Had to keep doors and windows closed or else they invaded the house."
"Al die plekke om te sien is naby aanmekaar en skep 'n lekker vakansie atmosfeer reg deur die jaar."
"Mooi dorp. Vriendelike mense. Mooi strande. Gaan kuier gerus daar. Sien die bote as hulle in kom na 'n dag se visvang."
"Jy kan 'n droomvakansie hier hou. Veilig, rustig en plesierig. Jy moet daar gaan kuier."
"Uvongo is a magical place. Nicely situated in the middle of the south coast. Clean beaches, friendly people."