Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"It's a beautiful place to visit with lots of cosy places to be in whether with your family or friends."
Van Reenens Pass , KwaZulu-Natal
"Perfekte toerisme bestemming met verskeie besienswaardighede en interessante plekkies in die nabye omgewing."
"Die dorp is naby alle belangrike fasiliteite. Die strandgebied was ordelik en nie oorvol nie en kindervriendelik."
"Hulle kan gerus iets doen met die hoofstrand. Mens is te bang om in die aand daar te stap. Die dorp self lyk maar sleg en in die aand lyk dit te gevaarlik, selfs om net kos te gaan koop. Te veel bedelaars, veral buite die eetplekke. Kan doen met meer eetplekke wat gesinsvriendelik is. "
"Gemaklike privaatheid met strand. Wel nie swemstrand nie, maar rustig en kalm. "
"Margate Beach is the best and not congested like most beaches that I've been. Cleanliness and safety is also something I'll always admire about Margate."
"Dis 'n lekker swemstrand. Die grootste probleem is net dat mens nie eers 'n bier mag drink nie, maar die plaaslike mense was heerlik dronk op die strand en rumoerig! So hoekom mag hulle drank in vat en drink. Mens word so opgepas en word ten minste 'n halfuur voor toemaak tyd van die strand weggejaag. Terwyl die res nie eers aangespreek word nie."
"Baie besige strand. Blue Lagoon en die Waffle House is natuurlik 'n hoogtepunt. Parkering is 'n probleem as jy laat slaap. Probeer om eerder aan die Tidle pool se kant te stop. "
"Good beaches, granny pool for smaller children, excellent restaurants and a spar for all your needs. 10 min from Umhlanga."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
St Lucia Low Tide"Consider a larger fridge/freezer as space can be an issue."
"Heerlike strande in die area. Mens kan ver loop langs die see na verskillende klein strandjies. Die honde word nie toegelaat op Leisure Bay se hoofstrand nie, maar daar is heelwat ander strande binne loopafstand waar ons saam met die honde kon gaan."
"To add a bit of more upmarket restaurant as every one of them was full. And we needed a clean night out."
"More security enforcement is needed right by the beach. Young kids are drinking excessively and this may cause to themselves and also other holiday makers as well."
"Nice, quaint place. Basic shops i.e. Spar and a few nice restaurants. Hope it stays unchanged and doesn't become commercialised."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Cane Cutters B & B Guesthouse"Ons is mal oor dit, no 1 vir weggaan was nog altyd St Lucia vir ons gesin."
Oribi Gorge Natuurreservaat, KwaZulu-Natal
Beechwood Cottage"A destination for adventurous people who love the outdoors."
"Dit is net sleg dat ons op die nuus moes verneem van die lagoon wat nie geskik was vir swem nie."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Baie bly om te sien hulle is so streng as dit kom by alkohol, nou nog net die rommelstrooiers vasvat. Die diere is in goeie kondisie en voorwaar iets om te sien."