Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
309 Kenwyn-on-Sea"I wish I could live there! The beach was clean and well looked after! "
"Baie lekker gesellige plek om vakansie te hou, baie sentraal naby die lughawe, naby Durban en al die ander vermaaklikheid sonder die geharwar van Durban."
"Die SAPS se diens is van uitstaande gehalte, ek het dit op min ander plekke al beleef."
"Veilige, rustige strand. Baie skoon en netjies. Klein kinders kan lekker speel sonder dat ouers bekommerd moet wees."
"Good. Found a nice restaurant to eat dinner. All amenities close to the cottage."
"Baie lekker strand, nie te groot nie en het al die fasiliteite wat nodig is. C-Bali is 'n heerlike restaurant op die strand waar jy baie lekker kan eet, The Waffle House is vir seker 'n moet. Winkel is stapafstand. "
"Ons eerste keer in Desember. Oppas vir swem buite die geallokeerde areas en as lewensredders nie daar is."
"Ons hou gewoonlik vakansie in Winkelspruit vir die mooi strand, maar Uvongo strand was vir ons 'n eerste en beslis nie 'n laaste nie. Strand was hemels en beeldskoon."
"As jy hou van ’n stil plek en oop strande is dit ’n goeie bestemming. Ons het lekker met die bure gesels wat al 12 jaar daar bly. Blykbaar is dit nie ’n baie veilige bestemming nie en mens word aangeraai om altyd in ’n groep van meer as 3 buite die erf en veral op die stil strande te wees."
"Lovely clean beaches. The suburb is quiet and tranquil. It is great that it is just outside of the hubbub, but not too far to travel to find amenities."