Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"All I can say is I am in love with this place. All shops are around lots of entertainment. We will be back again."
"Die strand was skoon, lewensredders op hul pos en ons en die kinders kon die branders geniet."
"Strand was baie netjies, maar baie besig oor naweek en baie mense het nie hul rommel weggegooi nie en net so op die strand gelos."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Luwandla 16"Ons was effens teleurgesteld oor hoe St Lucia Estuary agteruitgegaan het oor die afgelope paar jaar vandat ons laas daar was, maar ons het nogtans ons vakansie geniet en die gemaklike verblyf het bygedra tot 'n aangename tydjie."
"Die strand is lekker skoon en ons kan nooit wag om by the Bush Tavern te gaan eet nie. Heerlike kos en drankies terwyl jy oor die see kyk. Die Spar is ook gerieflik naby en het alles wat jy nodig het."
"Gaan al vir die laaste 30 jaar na Uvongo vir vakansie. Bly 'n uitstekende vakansiebestemming."
"Ballito is an excellent holiday venue and is very accessible to Durban and other holiday sites. It has all the necessary shopping facilities and restaurants etc. The promenade walkway adds tremendously to the beach attractions and is very well maintained and the security is very good. Ballito is a highly recommended holiday destination."
"Beveel nie 'n Chillie House kerrie aan nie, het beide siek geword van kerrie. Het 'n fantastiese tyd by Friends Sport Bar in Margate gehad. "
"Treasure Beach is indeed a treasure. We experienced the beauty of nature at Treasure Beach."
"Reg agter die Lifesaver huis, by die trappe wat afgaan na die minusipale swembad moes ons elke dag sit en toekyk hoe daar onwettige handel gedryf word met dagga en dwelms en ook moes sien hoe dit net daar gebruik word. Ek het die polisie geskakel en wag nog steeds vir hulle om uit te kom. Met minderjariges in my gesin is dit glad nie aangenaam nie. Dink nie Margate sal my ooit weer sien nie."
"Ons het Utrecht vreeslik geniet. Al die besienswaardighede besoek en pragtige omgewing."
"Meer-en-See is goed geleë in terme van toegang tot die Waterfront en alle ander dele van Richardsbaai. "
"Secured, friendly staff, beautiful beaches with life guards, nearby airport, shopping malls and places of interest eg Eyadini, Max Shisanyama, Splash Water World & Shaka Marine World."
"Is die beste strand! Pelican Island was ons gunsteling! Meer-en-see! Baie dankie dat julle ons kind se eerste see-ervaring baie spesiaal gemaak het!"
"Baie nabygeleë aan King Shaka Internasionale Lughawe. Bespreek restaurant plekke wanneer dit vakansies is. Alles wat jy nodig het is om die draai."
"Lucien strand het minder wind gehad as Margate strand en was loopafstand van Sue Casa 4 af. "
"A good place to go if you want to go up the Sani Pass, as it's only about 25 km's away. There are a number of day hikes in the area, which are really nice to do. Underberg & Himeville do not have a lot of tourist attractions, but there are some nice places to have a meal or tea/cake. "