Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 7"Krokkodilsentrum het baie agteruitgegaan. Ligte in vertoon kaste werk nie eers nie."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"Wonderlike ervaring. Sal vir seker weer gaan!"
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca Studio Apartments"Mooi strand met lewensredders aan diens. Loopafstand van die woonstel af. Daar is 'n klein winkel vir jonk en oud. Jy kan rustig gaan speel in die see en sand."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Marlin Lodge"It’s a very popular destination, so be prepared for crowds! Try to stay in a smaller guesthouse to enjoy St Lucia in full. "
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Markon Marine 1"It is really a pleasure to be able to take my doggy along to the beach. The beach is clean and calm to swim in."
"Ons het eerder in Shelly Beach gebly en dan gery na al di plekke. Naby genoeg. Margate self is te besig en lyk gevaarlik. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 7"Dit was baie lekker. Ons het die Krokodil plaas besoek wat vir ons baie lekker was. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Buya Futhi"Mooi skoon en netjies naby wildtuine, rivier en meer. Dis die moeite werd om te besoek."