Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Die rioolwater wat in die see geloop het was sleg! Ons het dus ander swem strand gaan soek vir 2-3 dae."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Falling Waters Guest Lodge"Place is good but needs more restaurants. "
"Dis pragtig, maar ek sal liewers in die toekoms weer nader aan Shelley Mall wil bly, die verkeer was erg."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
St Tropez"Was heerlik - kan niks negatief se nie - regtig 'n vakansie wat ons baie geniet het, wens net ons kon langer bly."
"Heerlike swemstrand vir die kinders met lewensredders wat op en wakker is."
"Sea Park is a quiet and peaceful little town, not much to do at Sea Park. "
"Uitstekend en Ushaka Marine World en Ballito Hole in the Wall is 'n moet besoek."