Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"We enjoyed our time in Margate/Uvongo. It has all the shops, restaurants and coffee shops that one requires, and it was a very pleasant experience."
"Very picturesque area and quiet. A lot of fog though at night but well worth it."
"Daar heers 'n rustige, gemoedelike atmosfeer in Umdloti. Die fantastiese ligging maak dit uiters ideaal vir enige vakansieganger. Dit is digby die King Shaka-lughawe geleë en 'n paar minute se ry vanaf Umhlanga se besigheidsentrum."
"Ballito is baie toeristevriendelik en 'n baie mooi boomryke dorp. Die strande is puik, asook die inkopiesentrums en eetplekke."
"Pragtige stil dorp, skoon en goed versorg. Die stande was pragtig skoon en ons het alles baie geniet."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca Studio Apartments"Amazing beach and it was nice and quiet and if you not keen on swimming you can take nice long wake on the beach."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Villa Mia 11 St Lucia"Fietsry deur die park was fantasties."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca Studio Apartments"Ek dink dis 'n lekker plek en swemstrand. Stapafstand vanaf Margate Main Beach."
Pongolapoortdam, KwaZulu-Natal
Rosegarden Guesthouse"Die dorpie het 'n eg Afrika-atmosfeer. Die dam was egter net 27% vol. Langs die pad stilgehou vir foto's. Pragtige panoramas. Ons wil beslis weer Rosegarden en Pongolapoortdam besoek na die reënseisoen. Dit was 'n besonderse ervaring !"
Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal
Lavender Cottage Erskine Estate"An area of great beauty with a lot of nature to be experienced. The locals have a lot of crafts to be explored from a brewery, to weaving and candles, bee keeping and products and finally delectable food!"
"Utrecht was vir ons as gesin 'n groot, aangename verrassing. Dit was baie lekker om al die besienswaardighede te kon besoek asook die mooi natuurskoon."
"They must add transport for those from town like Uber or Taxify."