Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Dit was en sal nog altyd 'n stand met waarde vir jou geld wees. Almal was gerus en veilig op die strand."
"Baie goeie alternatief vir kus-verblyf. Bekostigbaar en bied 'n baie aangename klimaat."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Te min diere in die iSimadingo! Die Advantage-toere is baie goed. Baie seekoeie gesien maar min krokodille."
"Shelly Beach is the best place to visit if you want a calm and relaxed vacation. The beaches are amazing. The locals are friendly. There are many places to go sight seeing."
"Baie interessante dorpie, besienswaardighede en 'doendinge' in die omgewing."
"Waves have damaged the promenade. Giant Tidal waves destroyed the beaches and driveways."
"Genoeg strande en nie oorbevolk nie. Jammer, daar is nie rerig 'n koffiehuis of so op die strand nie."
"Pragtige skat aan die suidelike deel van die Drakensberg. 'n Mens kan beslis meer as een maal daar 'n draai maak en daar is ongelooflik baie om te ondervind. Die natuurskoon is werklik iets om te beleef!"
"If you are going to get away from the city life and do not expect any shops or malls, then this town is the place for you. You solely go here to visit family/friends for relaxation or to just spend time on the beach."
"I love it! I've been going there for over 17 years! Uvongo holds a special place in my heart! "
Ndumo Game Reserve, KwaZulu-Natal
Ndumu River Lodge" Baie swak vir dagbesoekers. Die personeel is vriendelik, maar daar is niks om te koop nie, net koeldrank. Daar is wel potensiaal om dit 'n uitstekende plek vir toerisme te maak."
"Ons het Ramsgate werklik geniet omdat die omgewing baie stil is. Ons het baie plekkies en winkels gaan besoek en dit was heerlik. Ek sal Ramsgate enige tyd vir mense aanbeveel. "