Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Geleë in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
St Lucia Wilds"Beslis die moeite werd om 'n vakansie daarheen te beplan."
"Daar is 'n paar skermunkels wat rondsluip en wag om iets te steel, maar gelukkig is die publiek nogal bewus van hulle. Die hoofstrand is nie 'n baie lekker swemstrand nie (dalk het dit net te doen gehad met die ontstuimige see) en ons het by Warner Beach gaan swem. "
"Beautiful sunrises and sunsets. absolutely perfect place to admire God's creation. Wonderful place to relax and unwind. "
"Absolutely amazing holiday destination. Most beautiful sunrises and sunsets! Wonderful place to admire God's creation!"
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Ndiza Lodge and Cabanas"They are now working at the riverbanks and the plan is to connect the Umfulozi river to the Estuary. This should be finished around June and the Estuary should be connected to the sea again. I'm afraid of the influence to nature by this, as I didn't see one Hippo in 3 days."
"Daar is nie baie om te doen nie, maar dit is rustig, mooi en warm. Perfek vir iemand wat wil rus."
"Hou baie van Uvongo - nog al die jare. Naby alles, maar tog die stilte wat 'n mens nodig het."
"Lekker klein plek om vakansie te gaan hou. Strand is redelik skoon, maar twyfel of dit werklik van Blouvlag-standaard is en het die getypoel baie geniet."
"Ek glo nie Scottsville is 'n toeristebestemming nie. Van hier af kan mens baie rondbeweeg as jy die area ken, en dan kom rus jy na `n besige dag."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Die winkels is bietjie duur vir SA, maar natuur maak daarvoor op."
"Heerlik sentraal, lieflike strandjies aan weerskante. Genoeg om te doen. Sal beslis Shaka's Rock aanbeveel en self teruggaan."
"Geskiedenis van die Stryd van Bloedrivier, diverse museums en monumente in die buurt."
"Goed geleë vir besigheid of reisigers op pad na bootreise, nie eers 10 minute van hawe af nie."