Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Baie lekker strand met 'n kafee, badkamers en 'n restaurant. Als wat jy nodig het. Baie lekker en veilige strand."
"The Margate area has deteriorated, but Ramsgate is still clean and neat. The area does suffer water shortages, so be prepared for that."
"Dit is 'n baie mooi omgewing en mens voel naby aan die natuur. Die bootritte op die meer verdien ook vermelding. Besighede in die dorp is beslis gemik op toeriste en word baie goeie diens verkry."
"Daar is baie swemstrande, getypoele waar jy kan snorkel en die winkels is naby met baie goeie verskeidenheid."
"Ballito het baie goeie swem- en surfstrande met baie getypoele waar mens kan snorkel."
"Pragtige, versteekte klein dorpie. So veilig, rustig en lekker atmosfeer. Als wat jy nodig het om te ontspan."