Geverifieerde Resensie
Kyalami
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kyalami bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 25 resensies.
"Dit was naby aan al die plekke wat ek wou besoek. Sal graag weer daar oornag sou die geleentheid hom voordoen."
"Slegs indien daar events is sal dit goed geleë wees. Andersins is daar nie baie wat gebeur in die omgewing nie behalwe dat dit naby JHB is."
"Kyalami is sentraal om die renbaan te besoek, maar ook naby genoeg aan Gallaghar Konferensiesentrum. Dit was ons bestemming om na 'n skou daar te gaan. Kyalami gee 'n plattelandse gevoel al is jy in die middel van Pretoria, Midrand en Johannesburg. "
"Nuwe opgradering is goed. In- en uitgang bly maar 'n pyn, vooraf kaartjies help. Die toegangsbrug is 'n bottelnek na en van die binnekant van baan. Hulle kan kyk na 'n "duikweg" addisioneel. Dit bly 'n lekker venue vir enige "petrolhead". Vanaf 1973 was ek gereeld daar en die "memories" is baie en goed. Ek's dankbaar 'n man soos Toby Venter het beheer gevat en ons kan sien die kwaliteit is al reeds baie beter en is Kyalami weer die #1 renbaan in SA."