Geverifieerde Resensie
La Provance
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in La Provance bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
"Ons het laatmiddag gaan stap & daar was soveel mense wat met hulle kinders gestap of fiets gery het. Almal het mekaar vriendelik gegroet. Dit was so lekker om in die strate met hulle akkerbome & duiwe wat koer te stap."
"Dit is 'n veilige mooi rustige buurt van Bethlehem wat grens aan die hoofpad na Durban!"
"La Provance is 'n baie netjiese en rustige area. Ek beveel die area enige tyd aan."