Geverifieerde Resensie
Labram
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Labram bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Has a huge mall, heart hospital, Civic centre and Big hole nearby. Neat suburb!"
"Heel interessant trekpleister van Kimberley voor de toeristen is natuurlijk "the big hole"!"
"Goed geleë. Naby als, daar is baie om te sien. Ons het 'n hele oggend by die 'groot gat' en myndorpie spandeer. Lekker daar geëet en baie fotos geneem. Die flaminke by Kamferdam is 'n belewenis. Gesukkel om van die plekke te kry. Van die GPS koordinate op Kimberley toeristekaart is verkeerd."