Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
459 lekke plekke om te bly
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway bied 'n rustige wegbreek in Magoebaskloof, minder as 3 ure se ry vanaf Pretoria...
Ngama Tented Safari Lodge is 'n intieme tent-safari-lodge wat in die Guernsey Privaat Natuurreservaat geleë is. Dit...
Marepe Flora-Mountain View is 'n selfsorghouthuisie wat tussen die heuwels in Kampersrus, Limpopo, geleë is en is i...
Imoflo is 'n pragtige cabin wat 'n lieflike uitsig oor die welige tuine en dam bied. Hierdie eenheid is in Haenerts...
Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Advent...
Featherbrook Cottage is in die bosveld aan die oewer van die Letabarivier. Die perseel is sowat 'n uur en 'n half s...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer