Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
459 lekke plekke om te bly
Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die beken...
Sentosa Place is in Hoedspruit Wildlife Estate en bied 'n ideale wegbreek aan natuurliefhebbers. Dit is net 30 km v...
Bushwillow Private Villa is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Di...
Kamoka Bush Camp bied 'n unieke ervaring, onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, in die hartjie van die bosveld...
Awelani Lodge is net 12 km van die Krugerwildtuin se Pafuri-hek op die R525 in Limpopo geleë en bied gerieflike sel...
Buffaloland is 'n wildplaas wat deur die Vastapane-familie besit word en is in 1998 gestig om Afrika se natuurerfe...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer