Geverifieerde Resensie
Laingsburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Laingsburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 107 resensies.
"Die Laingsburgvloed by die museum was baie interessant. Die dame het ons so mooi ingelig oor die hele Laingsburg."
"Ons het op 'n Saterdagmiddag daar aangekom so die meeste winkels en die museum was toe. Die vloedwater-aanwysings het ons aandag getrek en ons het meer inligting oor die vloed op Google gaan lees. Sou wonderlik en insiggewend gewees het om die museum te kon besoek."
"Vir diegene wat van afval hou, kan dit geniet word in die koffiewinkel by die hotel."
"Ons het op 'n Sondagmiddag ingeklok en die Vloedmuseum en ander plekke was gesluit."