Verified Reviews
Lamberts Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay
Rated 4.3 out of 5 based on 1255 reviews.
"Baie mooi, rustige plek, waar daar gereeld iets gebeur. Mense in die dorp is baie oulik."
"The roads in the town are very pot-holed and require urgent attention. A good destination for a relaxing weekend. Isabella's Restaurant at the harbour is well-run and provides good food."
"Do yourself a favour and visit the Muisbosskerm Restaurant and experience something very special. Please book ahead."
"Ek en my vrou is baie lief vir die Weskus en sy mense. Lambertsbaai is 'n dorpie met oulike restaurante en koffiewinkeltjies met heerlike geregte. Ons gaan gereeld in daardie rigting kuier."
"Beautiful beaches and lovey restaurants with the best seafood ever. Amazing"
"Baie vriendelike plekkie, ons het aandete by Isabella geëet en was werklik beïndruk met die spyskaart en gehalte van die kos."
"Ek was verbaas oor die hoeveelheid besighede wat daar is. Die OK is 'n treffer. Die dorp is skoon en netjies. Restaurante van goeie gehalte."
"Die restaurante is te min vir die aantal vakansiegangers. Jy kan nie net in loop as jy wil nie - dit is baie besig en vol. Jy moet bespreek."
"Ek sal nie noodwendig weer in Lambertsbaai vakansie hou nie, die 'locals' los mens nie vir 'n oomblik uit nie. Ek sal wel weer besoek om by Muisbosskerm te gaan eet, dit was uitstekend."