Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5
volgens 715 resensies

Lees regte resensies van Langebaan van 715 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

461 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R2 827
R 2 827 R 2 403
per nag (plek vir 7)

The Pelican

Selfsorg in LangebaanLangebaan
Vanaf R2 827
R 2 827 R 2 403
per nag (plek vir 7)

The Pelican is 'n vakansiehuis by The Cove in Langebaan, naby Leentjiesklipstrand. Dié selfsorghuis bied slaapplek ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R2 827
R 2 827 R 2 403
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Millennial Arch @ 20 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die skilderagtige kusdorpie Langebaan. Hierdie knus toevlug...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Kanovaart
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 914
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 914
per nag (plek vir 9)

Tenos On Calypso 16 is 'n lieflike vakansiehuis in die gesogte Langebaan by Calypso Beach. Dié stylvolle selfsorghu...

Swembad
Fietsry
Visvang
Swem
Swembad
Fietsry
Visvang
Vanaf
Vanaf R 4 914
per nag (plek vir 9)

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)

The Lighthouse

Selfsorg in Skiathos, SkiathosLangebaan
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde va...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino bied gehalteverblyf wat sentraal in Langebaan geleë is en ideaal vir 'n ges...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

LalaWi Guesthouse is 'n lieflike gastehuis in Langebaan wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Die gastehuis ...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swem
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swem
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 376
per nag (plek vir 6)

Lazy Lagoon

Selfsorg in Myburgh Park, Myburgh ParkLangebaan
Vanaf
R 2 376
per nag (plek vir 6)

Lazy Lagoon is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Myburgh Park, Langebaan, en is die ideale wegbreek...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 376
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 862
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 862
per nag (plek vir 2)

On the Beach 2, Langebaan 2-sleeper is ’n selfsorgwoonstel in Paradise Beach, ’n privaat en veilige woonbuurt langs...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 862
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

46 on Fairway is in Langebaan en bied verskeie eenhede wat perfek is vir groepe vriende of groot gesinne wat op soe...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 10)

The Waterfront Langebaan is 'n fantastiese trippelverdieping-selfsorgvakansiehuis, in die veilige Waterfront Estate...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 10)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang