Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1385 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

456 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

West Coast Seaside Family Home is 'n pragtige vakansiehuis in 'n stil buurt in Langebaan. Die huis is naby die stra...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Club Mykonos 172 Kaliva is in die bedrywige Club Mykonos in Langebaan. Dis 'n lieflike selfsorgwoonstel wat 'n rust...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 9 000
per nag (plek vir 10)

Horison Vakansiehuis is 'n pragtige huis in die kusdorpie Langebaan en bied veilige en moderne selfsorgverblyf. D...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 10)

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)

Hidden Gem is 'n bekoorlike en unieke selfsorg-vakansiehuis wat noord front en 'n uitsig in die rigting an die wild...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Pegasus bied bekoorlike verblyf aan 4 gaste in Paradise Beach, Langebaan. Dit is in 'n rustige omgewing geleë en hi...

WiFi
Braai
Bergfietsry
Swem
WiFi
Braai
Bergfietsry
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 3 787
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 787
per nag (plek vir 8)

The Spry House bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Myburgh Park, Langebaan. Dit is die perfekt...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 787
per nag (plek vir 8)

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 8)

House on Thera is 'n selfsorghuis in Calypso Beach, Langebaan, wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie buite die stadsg...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Sunset Heights No 49 is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Mykonos, Langebaan. Hierdie woonstel op die ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 5)

The Langebaan Long Beach Cabanas bied selfsorgverblyf in Langebaan net 50 m van die strand en die hoof-swemplek af....

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 980
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 2 377
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 377
per nag (plek vir 6)

TokTokkie is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is 'n wonderlike opsie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 377
per nag (plek vir 6)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang