Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
466 lekke plekke om te bly
La Capitaine is sentraal geleë in Saldanabaai, naby alle geriewe. Ons stylvolle, gesofistikeerde verblyf is ook in ...
Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en ...
Saldanha Bay View - Parker Crescent bied selfsorgverblyf 1 huis vanaf die strand in Saldanhabaai. Die verblyf best...
Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Blouwaterbaai, Saldanha en is 400 m van die strand af. Dié...
Saldanha Bay Lodge is sentraal geleë en stapafstand vanaf die strand, dorp, restaurante en kroeg. Die tuin het braa...
Die Hoedjiesbaai Hotel is in Saldanhabaai en is gedeeltelik in die water ingebou. Dit bied 'n pragtige uitsig oor d...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer