Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Langenhovenpark

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langenhovenpark bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 69 resensies.

Langenhovenpark

Leipoldt Guesthouse

"Baie gerieflik en sentraal. Alle winkels en besighede beskikbaar in Langenhovenpark. Maklik bereikbaar vanaf die N1."

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Goeie winkels en eet opsies. Veilige area."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Rustig en naby die N1."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Goed gevestigde omgewing met 'n keuse van inkopiesentrums. Rustig en veilig."

Langenhovenpark

Leipoldt Guesthouse

"Rustige buurt met alles wat jy nodig het. Hoef nie eers in te gaan stad toe nie."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Baie netjiese uitbreiding. Stil en rustig."

Langenhovenpark

ParkHill Luxury Accommodation

"Ek sou dit nie as 'n toeristebestemming bestempel nie, maar dit is 'n mooi woonbuurt."

Langenhovenpark

ParkHill Luxury Accommodation

"Het in die donker daar aangekom so kan nie regtig kommentaar lewer nie, maar wat ek kon sien is dit naby resturante ens."

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Baie lekker geleë naby eetplekke; supermark; casino; Botaniese Tuin met uitstekende restaurant. Maklik om te vind met padkaarte wat eienares op jou navraag verskaf."

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Aangename, rustige omgewing met lekker eetplekke binne 'n gerieflike afstand."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Mooi buurt met rustige atmosfeer."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Ideaal geleë en voel nie soos stad nie. "

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Our daughter used to live in Langenhovenpark, we loved going back for a visit."

Langenhovenpark

Olive Garden Guesthouse

"Baie gerieflik en het alles."

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Rustige, veilige woonbuurt waar mens kan ontspan en gaan stap sonder terwyl die son water trek."

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Ons is "park runners| en dit was sommer om die draai."

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Nie te vêr van hoofroetes en winkelsentrums af nie."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Ver van die metro af."

Langenhovenpark

Recato Gastehuis

"Dis 'n pragtige stil woonbuurt."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Is goed geleë en naby die nodige winkels. "

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Die area is baie netjies."

Langenhovenpark

Melsetter's Guesthouse

"Dit is naby winkels en petrolstasie, asook naby die N1 wat gemaklik is vir iemand wat deur reis solank jy net weet watter strate dood loop en hulle vermy is jy fine."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Baie rustige en veilige buurt."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Sal nie daar wil bly vir 'n vakansie nie, maar miskien as 'n mense blyplek soek omdat familie naby is of so iets."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Baie veilige en rustige area."

Langenhovenpark

Tsessebe Guesthouse

"Dis 'n baie aangename plek om te bly."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Langenhovenpark is 'n baie netjiese woonbuurt en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n oornaggastehuis."

Langenhovenpark

Amity Guesthouse

"Goeie woonbuurt vir 'n gastehuis."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang