Geverifieerde Resensie
Lawrence Rocks
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lawrence Rocks bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 82 resensies.
"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."
"Die veiligheid in Lawrence Rock is kommerwekkend. Daar was talle inbrake terwyl ons daar was en ons sal nie weer oorweeg om daarheen te gaan nie."
"Great entertainment vir die kinders gewees. Baie geleer oor vis en mense was vriendelik."
"Waffle House en Sundowners maak dit baie feestelik. As jy stilte soek is dit dalk nie die regte omgewing nie. Daar is die heeltyd dromme op die strand."