Geverifieerde Resensie
Leeuwkloof Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Leeuwkloof Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 129 resensies.
"Ons het gaan rondry maar nie veel gesien nie, die paaie is ook nie mooi aangedui nie so mens kan maklik verdwaal op pad terug van die uitkykpunt af."
"Mooi wêreld, net baie naby aan Kwamhlanga wat vir ons bietjie gevaarlik gelyk het vir 'n groep vrouens alleen."
"Good for relaxing and socializing but not too many activities. Went to Roodeplaat dam but not much going on there."
"Perfekte gebied om te kamp as jy nie ingestel is op aktiwiteite wat aangebied word nie."