- Alldays(12)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(2)
- Groblersdal(35)
- Hoedspruit(223)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(39)
- Lephalale (Ellisras)(25)
- Louis Trichardt(25)
- Marble Hall(3)
- Modimolle(59)
- Mokopane(26)
- Mookgopong(36)
- Naboomspruit(41)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(51)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(55)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(41)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1629 lekke plekke om te bly
Winrich Bushveld lodge in Lephalale, Limpopo, bied slaapplek aan 12 gaste en is in die Bosveld geleë. Dit is ideaal...
Coach House Hotel and Spa is in die klein dorpie Tzaneen in Limpopo geleë. Dié hotel het 'n ryk koloniale geskieden...
Ruined for Life is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of groep wat...
Royal Wulff Cottage is op Woolly Bugger Plaas geleë. Hierdie plaas van 270 hektaar is net 7 km vanaf Tonteldoos, Li...
Four Seasons Guesthouse - Hardekool 7 is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Onverwacht, 'n voors...
Die Shiduli Private Game Lodge is in die wonderlike Karongwe Wildreservaat in Limpopo geleë. Dié luukse lodge bied...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer