Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Limpopo
4.3/5

Lees regte resensies van Limpopo van 3450 geverifieerde gaste.

Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo akkommodasie

1601 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Masorini Bush Lodge is 'n versteekte juweel in die buitewyke van Phalaborwa in Limpopo. Die lodge spog met 'n asemr...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Advent...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Wald Ecke is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat deur die natuur, tuin, berge en grasvelde in die pragtige dorpie Hae...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 8 250
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 8 250
per nag, vir 12 mense

Lekkerbreek Lodge bied rustige en gerieflike selfsorgverblyf in die Noordelike gedeelte van die Dinokeng Groot 5 Wi...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 8 250
per nag, vir 12 mense

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 8 mense

Chappie's Rus is 'n lieflike selfsorghuis in Leeuport en dit bied gerieflike verblyf vir 'n familie of 'n groep vri...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

72 On Devenish is op die eienaar se perseel in Bendor, Polokwane, en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat gerieflik...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 4 mense

Sunny Stay bied knus oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Groblersdal. D...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 050
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense

Sofala Lodge

B&B in Waterberg, WaterbergLimpopo
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 2 mense

Sofala Lodge is 'n lieflike lodge in Sterkrivier, Limpopo en dit bied verblyf in 6 luukse suites. Die ruim suites...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Warmbad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 880
per nag, vir 4 mense

Heavenly Hideaway Accommodation is 'n selfsorgvakansiehuis in Kampersrus en beid slaapplek aan 4 gaste wat 'n rusti...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 270
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 270
per nag, vir 2 mense

Thornhill Safari Lodge is geleë binne die groter Krugerwildtuin se ekosisteem, slegs 40 km van wildtuin se Orpen-he...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Spa
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 270
per nag, vir 2 mense

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang