- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(50)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(12)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(49)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(54)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(45)
- Vaalwater(46)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1597 lekke plekke om te bly
Bushland Safaris is in Rooibokkraal, Thabazimbi en grens aan Botswana. Dit bied slaapplek aan 12 gaste en bied 'n ...
Gecko Lodge and Cottage
Gecko Lodge and Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf aan 14 gaste in die Idwala Camp-afdeling van die Mabalingwe...
Boomhuis is 'n bosveldvakansiehuis wat selfsorg-verblyf met 'n ongelooflike uitsig bied. Hierdie lieflike, rustieke...
Matla Mamba Boskamp is 'n bekoorlike boskamp op 'n 7000 hektaar wildsplaas in die Waterberg-streek van Limpopo gele...
@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenhe...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer