Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Limpopo
4.3/5

Lees regte resensies van Limpopo van 2428 geverifieerde gaste.

Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Limpopo akkommodasie

1612 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 8 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 970
per nag, vir 2 mense

Clifftop Exclusive Safari Hideaway is in die Welgevonden Privaat Wildreservaat in die malariavrye Waterberge. Dié a...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 8 970
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

The Loft @ Glenogle Farm is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat tussen die denneplantasies in die pragtige en bergagt...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 7 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 7 400
per nag, vir 8 mense

Exbury Wild is 'n moderne en luukse vakansiehuis in Hoedspruit en die ideale wegbreekplek vir vriende of 'n gesin, ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 7 400
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Lephalale Gastehuis is in Onverwacht geleë waar 'n mens die Matimba Medupi-kragstasies en Grootgeluk-steenkoolmyn s...

Tee en koffie
Tee en koffie
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Buffaloland Safaris - Giraffe Camp bied selfsorgverblyf in 'n kothuis aan die oostelike grens van die Buffaloland-w...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

250 Tlou Lodge is 'n privaat selfsorg-bosveldlodge in die Mabalingwe Natuurreservaat van 9 500 hektaar. Mabalingwe ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 4 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 745
per nag (plek vir 2)

umVangati House spog met 'n vriendelike en elegante atmosfeer. Dié intieme oord bied goedhartige diens, privaatheid...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Groot Vyf
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 4 745
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 46 400
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 46 400
per nag (plek vir 16)

Homestead on Kruger is 'n pragtige en privaat selfsorgvakansiehuis by die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin. Di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 46 400
per nag (plek vir 16)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)

Thulani Game Lodge & Eco Estate

Wildsplaas in Northam, NorthamLimpopo
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Thulani Game Lodge & Eco Estate is in die Waterberge tussen Thabazimbi en Northam in Limpopo geleë. Hierdie 4-ster-...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Kulilo Lodge bied knus oornagverblyf en is net oorkant Marakele Nasionale Park en 14 km vanaf Thabazimbi. Dié lodg...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang