- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(26)
- Louis Trichardt(23)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(49)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(54)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(45)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1601 lekke plekke om te bly
Tholo Private Game Lodge
Tholo Private Game Lodge is die perfekte luukse wegbreekplek vir diegene op soek na gerief in die malariavrye Mabal...
Kamoka Bush Camp bied 'n unieke ervaring, onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, in die hartjie van die bosveld...
Buffaloland is 'n wildplaas wat deur die Vastapane-familie besit word en is in 1998 gestig om Afrika se natuurerfe...
Thaba Nkwe Bush Veld Inn bied 'n keuse tussen selfsorg-chalets en 'n kothuis met hul eie badkamer, of rugsakreisige...
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in die Mabalingwe Natuurrese...
Sondela Nature Reserve and Spa - Moselesele Tent Camp skuil tussen inheemse sekelbos en 'n verskeidenheid bosveldbo...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer