- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(48)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(53)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1598 lekke plekke om te bly
El Palmar Gastehuis bied 'n elegante tuiste vir toeriste en sakemanne. Al ons kamers is en-suite en is toegerus met...
Guardian is in die Olifantspoort-omgewing naby Modimolle geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dis sowat 6 km ...
African Lion Lodge is op 'n area van 1000 hektaar tussen Pretoria en Bela-Bela en bied stil en rustige verblyf aan ...
Dinonyane Lodge Birders Paradise is 1 km vanaf Nylsvley Natuurreservaat, Limpopo se voëlkyk-paradys, en is slegs 7 ...
Thabisa Lodge is 'n gerieflike vakansiehuis vir vriende of gesinne. Dit is in die hartjie van die Hoedspruit Wildla...
Lemon Ivy Gastehuis is in Moregloed, Polokwane. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat...
Squirrel's Nest Restaurant and Accommodation bied oornagverblyf vir reisigers en is langs die R101 net buite Mokopa...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer