- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(26)
- Louis Trichardt(23)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(49)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(54)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(45)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1602 lekke plekke om te bly
Magol Country Lodge is in die hartjie van die Bosveld en slegs 10 km vanaf Lephalale geleë. Die lodge bied verbly...
@Mabalingwe Itaga Safari Lodge - PRM134 is 'n moderne en luukse selfsorghuis wat in die Mabalingwe Natuurreservaat ...
@Mabalingwe Bushbuck Rock Lodge - PRM073
@Mabalingwe Bushbuck Rock Lodge - PRM073 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-bosveldhuis in die Mabalingw...
Casart Game Lodge bied luukse verblyf in eenhede wat smaakvol versier is. Hier kan gaste ontspan en uitsigte oor di...
MonCherié is 'n stylvolle en elegante venue in die hartjie van die bos naby Dendron. Dit word deur ‘n gesin bestuur...
Baobab Farm Cottages is in die hartjie van die Koedoesrandbosveld en poort na Botswana en majestueuse Kremetart-wêr...
Fumani Game Lodge is sowat 200 km vanaf Pretoria en Johannesburg op die R101 tussen Modimolle en Mookgophong geleë ...
Wildwood Events Venue | Nature Retreat skuil in 'n bosveldomgewing sowat 10 km buite Groblersdal en bied ontspannen...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer